A Brand new starting time: 9:00 am
Be sure to enter our popular 5km Fun Walk / Run.
t has been moved to a new starting time at 9:00 on 1 May 2012.
Download the Information Flyer and Entry form here.
LOLLOS kom kuier!
Kom sing en dans saam met LOLLOS net voor die prysuitdeling.
LOLLOS is visiting us! Come sing and dance with LOLLOS just before the prize giving.
More information available on the 5km Fun run Entry: Download here (PDF)
Lettie kom kuier vir die eerste keer op aarde! Lollos, Minki en Disco vertel vir haar van al die wonderlike plekke en dinge wat hulle al in Suid-Afrika gesien het.
Die SAMA-wenners sing liedjies van hul splinternuwe vierde CD en kyk na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: diere, mense, tale, kos, dorpe en nog vele meer!
Die vertoning bestaan uit vrolike musiek en dansbewegings en natuurlik sal daar ook altyd iets geleer word! Moet dit beslis nie misloop nie!

